Paradysland


Paradysland

Full Description


Houtgebou met rustige atmosfeer, propvol met kunssinnige geskenke, hope idees en klere van Nepal, Himalaya en plaaslik. Kwekery met gratis tuin raad en tuinuitleg (as plante by ons gekoop word)

Geskenke: ‘n Groot verskeidenheid dekor items:

  • Glasware
  • Kunsblomme en plante
  • Kussings
  • Tafeldoeke
  • Plekmatjies
  • Skinkborde
  • Rame
  • Kassies
  • Sleutelhouers
  • Horlosies
  • Vase
  • Fietse
  • Kandelare
  • Kaartjies
  • Blik Items
  • Slaailepels
  • Hout Pinocchio’s

Boetiek:

  • Nepal en Himalaya klere
  • Handsakke
  • Skoene
  • Serpe
  • Juwele
  • Kunssinnige bykomstighede

Kwekery:

  • Struike
  • Bome
  • Grondbedekkers
  • Gif
  • Kunsmis
  • Sement “pavers”
  • Potte
  • Saad kompos
  • Beeldjies
  • Fonteine
  • Klippe
  • Saailinge
  • Hope GRATIS raad

Adres: John Voster Straat, Sasolburg (oorkant Pick ‘n Pay Sasolburg Plaza)

Besigheids ure:

Maandag – Vrydag   08h00 – 17h00

Saterdag   08h00 – 13h30

paradysland.sasol@gmail.com



Comments are closed.